Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2007-06-28


Geestelike lewe. Verryk u geestelike lewe deur na suster Celestreal van Wyk te luister by die Heilsleër (Salvation Army in Bredastraat) Saterdag 30 Junie om 15:00. Almal is welkom om daagliks te bid by die kerk vanaf 13:00 tot 14:00.

Compassionate Friends: Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

Tik-hulp: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links (076-450-4198) oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.

Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Phone Kevin 021-872-555 or Anne-Marie at 021-872-3297.

Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir mense van alle ouderdomme wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel 021-872-7466.

Dementia.For assistance with someone with Alzheimer’s disease or any dementia, join a support group every first Thursday of the month at 10:00 at the Groenleegte Medical Centre at 11 Camargue Street, Groenleegte, Paarl North. Discussions are organised by Dementia SA. Contact them at 021-421-0077/78 or e-mail info@ dementiasa.org.

Verslawing. Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader elke Maandag 19:30 by die NG Kerk Paarlvallei-saal op die hoek van Bothastraat. Almal is welkom en kan Christo Jacobs skakel by 082-256-5006 vir besonderhede oor hulp aan mense met ’n verslawingsprobleem, van alkohol, dwelms, dobbel tot te veel eet.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za