Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Reunions

Reunions
 
2007-06-28


Gimnasium: Alle 1987 Paarl Gimnasium Matrieks word genooi na ’n reünie die eerste week van Augustus. Skakel Johan, 021-931-8043.

La Rochelle: A reunion is planned for La Rochelle Girls’ High School’s class of 1997 for 2 August. Anyone with information should contact Amanda Barker on 082-419-7231.

Laerskool Slot: Laerskool Slot van die Paarl vier in November hul 150ste bestaansjaar. Belangstellendes word genooi om die skool te kontak, 021-869-8007.

Hugenote Hoër: Die 1997 Hugenote Hoër matrieks hou vanjaar 'n tienjaar reünie. Skakel Rentia Marais by 072-733-0973.

Bergrivier Hoër en Pauw Gedenk: Dié skole beplan ’n reünie met graad sewes van Pauw Gedenk van 1965, graad agts van Bergrivier van 1966 en die matrieks van 1970. Kontak David Petersen, 021-873-5363.

Handelskool: Oud-leerlinge van die Paarl Hoër Handelskool ( Labori) wat in 1987 matriek geskryf het, kan Leon van Wyk by 082-771-8884 kontak. Die 1988 matrieks beplan ook ’n reünie. Skakel Nelda Bester by 084-823-5787.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za