Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Keramiek en mosaïek

Keramiek en mosaïek
 
2007-06-28


BY die Breytenbach Sentrum op Wellington word nie net funksies en seminare gehou nie, maar elke Donderdag word mosaïek- en keramiekverfklasse by die Sentrum in Burgerstraat aangebied.

Kontak Desireé by 082-862-3649.

Daar word ook kitaarlesse, dramaklasse en Franse klasse aangebied. Skakel Lelani met navrae by 021-873-2786



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za