Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Telbord

Telbord
 
2007-06-28


STOEI - Die nuwe bestuur van die Boland Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes vir 2007/2008 is Kobus Marais (ere-president), Koos Engelbrecht (voorsitter), Desmond de Koker (ondervoorsitter), Sarie Engelbrecht (sekretaris), Danie Niemand (tesourier), Ryk van Schoor, Avril Farao, Hester Booysen, Leon Hermanus, Jannie Pekeur, John Abrahams en Hennie Gerber (skakelbeampte).

GHOLF - Wellington Gholfklub (Progressive Stableford) 1. J Cloete 36, 2. R Steyl 34, 3. L Karsten 34, 4. R Dreyer 34, 5. C Groenewald 33.

* Paarl Golf Club (American Scramble Stableford Alliance) 1. M Minnie/S van Dyk/ P van der Mescht 56, 2. A du Toit/I Meter/ A van Wyk 52, 3. E van der Spy/ H Basson/ W Hayward 52.

DUIWE - Paarl Posduifklub (Prins Albert, wenspoed 1232,161) 1, 4 N en M Lofts; 2, 5 en 10 N Reynolds; 3 en 8 Die Hokke; 9 AJ Trotsky.

* Weltevrede Posduifklub (Beaufort-Wes, wenspoed 1171,669) 1, 5, 8 en 9 C April; 2 H Joseph; 3 P Coetzee; 4 L Jacobs; 6 D Solomons (b); 7 ME Moses; 10 G Samuels.

* Paarlvallei Posduifvereniging (Prins Albert, wenspoed 1190,801) 1, 11 en 12 Dolf en Theuns Botha; 2 A Marais; 3, 4 en 6 J Cronjé; 5 H Hanekom; 7 P Toerin; 8 E Kotze; 9 T Jooste; 10 W Hanekom.

* Bergrivier Posduifklub (Beaufort Wes) 1 S & A Hokke; 2, 5, 8 Vos Hokke; 3 D Knoetze (a); 4 D Knoetze (b); 6 D Ruiters (b); 7 Van der Vyver (Jnr); 9 D Ruiters; 10 R Hunlun.

* New Orleans Homing Society (Beaufort-Wes, wenspoed 1236,497) 1, 9 C Matthews; 2, 5 en 7 WJ Vermeulen; 3, 6, 8, 10 en 11 Y Moerat Jnr; 4 en 13 H Pietersen.

RUGBY - Hoërskool Gimnasium het verlede Saterdag teen Boland Landbou kragte gemeet. Gim o.19A het in ‘n taai stryd met 17-11 geseëvier. Stokkies Hanekom het altwee Gim se drieë gedruk terwyl Jurgen Visser twee doel- en een strafskop oorgeklits het.

* Paarl Junior Rugby Union (Allandale Junior rugby tournament, 12 June) Allandale u.12 beat Hillcrest u.12 27-22, Allandale u.14 lost to Albions u.14 17-10. (League matches) Albions u.12 beat Allandale u.12 22-10, Albions u.14 beat Allandale u.14 17-15, Young Gardens u.12 beat Windmeul u.12 33-7, Young Gardens u.14 beat Windmeul u.14 25-10 and Young Gardens u.16 beat Windmeul u.16 27-12.

KRIEKET - Young Peoples Krieketklub het onlangs ‘n interimbestuur gekies nadat die spelers ‘n mosie van wantroue in die ou bestuur geplaas het . Die voorlopige bestuur is William Philander (voorsitter), Stanton Kamalie, Trevor Davy, Edwin Jacobs, Jeff Adams, Andrew Victor, Gaiwen Fourie, Lorenzo Jacobs, Marshall Lategan en Chester Kuilder. Die klub se volgende vergadering is 2 Julie om 19:00 by die klubhuis. ‘n Hoenderbraai word 13 Julie by die huis van Jeff Adams aangebied vanaf 17:30. Fiksheidsoefeninge is Maandae en Woensdae om 17:30 by Daljosafat.

ROLBAL - Paarl Rolbalklub het Saterdag die Kilotreads mans-driespel borgdag aangebied. Op die foto van links staan die borgverteenwoordiger, Southy Grobbelaar saam met die wenspan van die Paarl, Jurie Wessels, Richard Smidt en André Fourie.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za