Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaasspanne bots in groot jaarlikse derby

Plaasspanne bots in groot jaarlikse derby
 
2007-06-28


DIE Lanquedoc United Rugbyklub het verlede naweek in ’n baie gelykopstryd teen La Motte met een punt verloor by die Boy Louw-velde.

Dié spanne, wat in die vierde divisie van die Bolandliga speel, het mekaar omtrent opdraande gegee in hierdie kragmeting.

Eric Koordom en Jonathan Oosthuizen het die drieë vir Lanquedoc gedruk terwyl Denver Davids met twee doel- en een strafskop geslaag het.

Lanquedoc het die wedstryd 18-17 verloor. Hulle volgende wedstryd is 7 Julie teen Paarl United.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za