Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim op koers vir Interskole

Gim op koers vir Interskole
 
2007-06-28


DIE twee aartsvyande, Hoërskool Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl is druk besig met voorbereidings vir hul jaarlikse interskole-kragmeting op 4 Augustus by Faurestraat-stadion.

Met Gim wat verlede naweek wraak geneem het teen Hoër Landbouskool Boland (17-11), lyk dit of dié span slaggereed is vir die groot toets later vanjaar.

Landbouskool het 'n paar weke gelede met HJS klaargespeel nadat hulle 'n oorwinning van 18-9 behaal het.

Dit wil voorkom of Gimi n dié stadium dus die gunsteling is vir die titaniese stryd op 4 Augustus.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za