Leefstyl Kalender
2007-07-05
Holiday fun. The Iziko Museum in Cape Town is offering a bag of surprises at different venues this holiday from 10 July to 28 July. Contact Lungi at 021-481-3823.
Diabetes. Die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader Woensdag 18 Julie om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl waar sielkundige Hendrie Viljoen praat oor konflikhantering. Die volgende vergadering vind plaas Woensdag 15 Augustus en die onderwerp is Neuropatie met spreker dr Wim Gericke. Vergaderings elke derde Woensdagaand van die maand is gratis. Navrae by Kamaretha Beckert 021-871-1808.
Compassionate Friends. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.
Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links (076-450-4198) oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae .
More
News
|