Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrywers gesels oor hul boeke

Skrywers gesels oor hul boeke
 
2007-07-05


ERIKA Murray-Theron wat onlangs aangewys is as wenner van die Sanlam/Insig/RSG-romankompetisie, sal Saterdag om 11:00 gesels oor haar roman “Verblyf” wat vroeër vanjaar verskyn het.

Die bekende digter en romanskrywer, Finuala Dowling, sal Saterdag 14 Julie om 11:00 gesels oor haar nuutste roman “Flyleaf”.
Vir meer besonderhede skakel 021-882-9100.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za