Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Keramiekuitstalling

Keramiekuitstalling
 
2007-07-05


’n UITSTALLING van keramiek open Woensdag 18 Julie om 18:30 by De Kraal Galery in Hoofstraat, Suider-Paarl.

Die uitstalling word geopen deur die bekende Paarlse keramiekkunstenaar, Ralph Johnson

Dit is waarskynlik die eerste plaaslike uitstalling waar die klem so op keramiek gelê word.

Die top keramiekkunstenaars in die land, soos Hennie Meyer, Ann Marais, Diana Heesom-Green, Hyme Rabinowitz, Christina Bryer en vele ander, is genooi om hul werke ten toon te stel.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za