Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VLV praat naaldwerk

VLV praat naaldwerk
 
2007-07-05


DIE VLV Wellington vergader Donderdagoggend 19 Julie om 09:30 by die Provence konferensiesentrum in Wellington vir ’n praatjie oor kursusse rakende naaldwerk.

Die spreker is Annemie Hanekom van die Wolnessie in die Paarl, wat gaan gesels oor naaldwerkkursusse wat sy aanbied.

Tee en verversings word bedien.

Daar sal ook 'n uitstalling van borduurwerk wees

Vir meer besonderhede oor die vergadering skakel Monica by 021-869-8240 vir navrae.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za