Jannie en Rina sing
2007-07-05
'n SPESIALE winterkonsert met Jannie Moolman en Rina Hugo word op 25 Julie in die NG Kerk Wellington-Noord aangebied.
Die Woensdagkonsert om 19:00, vorm deel van 'n program ter viering van die kerk in McCronestraat se vyftigste bestaansjaar.
Kaartjies is R80.
Skakel by 021-873-5667.
More
News
|