Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winterskool oor byeboerdery

Winterskool oor byeboerdery
 
2007-07-05


DIE gewilde Byeboerdery Winterskool vind gedurende Julie plaas. Die meeste klasse word by die Elsenburg Instituut te Muldersvlei naby Stellenbosch aangebied.

Die kursus is oop vir almal en dek alle aspekte van byeboerdery: van ’n praktiese besoek aan ’n heuningkamer en die bestuursaspekte, tot die fyner besonderhede van koninginteelt en bestuiwing.

Die inskrywingsgelde is vooraf betaalbaar en sluit etes, verversings en alle kursusmateriaal in.

Vir meer inligting, skakel Robert of Deborah Post by tel/faks 021- 971-1022 of epos crpost@telkomsa.net.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za