Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rowland performs in Stellenbosch

Rowland performs in Stellenbosch
 
2007-07-05


DIE internasionaal-bekroonde violis Daniel Rowland besoek die Eikestad van môre tot 15 Julie tydens die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, aangebied deur die Departement Musiek van US.

Rowland tree vanjaar ook op as solis saam met die Fees Simfonie-Orkes (onder leiding van maestro Victor Yampolsky) in uitvoerings van die Tsjaikofski Vioolkonsert op Vrydag 13 Julie om 20:00 en Sondag 15 Julie om 16:30 in die Endlersaal.

Vir navrae, kontak die feeskantoor by 021-808-2499. Besprekings kan gemaak word by Computicket.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za