Winterkonsert by Nederburg
2007-07-05
DIE tweede Nederburg kamermusiekkonsert word Sondag 15 Julie gelewer met die talentvolle tenoor Louis Loock, by die Nederburg herehuis in die Paarl.
Kaartjies kos R125 en sluit ’n vinger-ete bedien met Nederburg-wyne in.
Bespreek by Irma Alberts of Magdel Horrell by 021-809-8106 of 021-809-8345.
More
News
|