Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet na Afrika Spele

Paarliet na Afrika Spele
 
2007-07-05


DIE Paarliet Keenan Watson (verspring) is een van sewe Bolandse atlete wat onlangs in die Suid-Afrikaanse span opgeneem is wat van 15 tot 19 Julie aan die Afrika Spele in Algerië te gaan deelneem.

Janus Roberts (gewigstoot), Robert Oosthuizen (spiesgooi), Alphonso Primo (3000mH), Tihanna Vorster (400m), Ruzanne Harris (20km stap) en Janice Josephs (verspring, sewekamp en hoogspring) is die ander Bolanders in die span.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za