Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hands and Hearts klop Paarl

Hands and Hearts klop Paarl
 
2007-07-05


DIE eerste span van Paarl Rugbyklub het verlede Saterdag tydens 'n wegwedstryd 22-18 teen Hands and Hearts verloor.

Die Paarliete het nie 'n volle tagtig minute gespeel nie en kan ongelukkig voel oor die tweede helfte wat gekenmerk was deur te veel hanteerfoute.

Paarl sal in die oorblywende wegwedstryde alles moet uithaal om onder die eerste spanne in die liga te eindig.

Rayno van Wyk en die belowende jong slot, Francois Janse van Rensburg het die drieë vir die besoekers gedruk.

Clive Samuel het met een doel- en twee strafskoppe geslaag.

Hannes Douglas was as speler van die wedstryd aangewys.

* Paarl II het hul kragmeting 20-8 gewen terwyl Paarl III 19-10 verloor het. Paarl speel hierdie naweek nog ’n wegwedstryd teen Scottsdene.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za