Paarl-streekspan aangewys
2007-07-12
DIE Paarl-streekspan is pas aangewys en alle spelers oefen Maandagaand om 18:30 op die Daljosafatstadion.
Die eerste en tweede streekspan asook die onder 20’s speel Woensdagaand 18:30 op Daljosafat-stadion teen Kuilsrivier RFC.
Die A-span bestaan uit Allandale: Andrew Jacobs; Gardens: Clint Cupido, Charl Hendricks, Hein Pretorius; Standards: Elroy Arendse, Hennie Johnson, Brendan van Schoor; Vineyards: Enrico Jordan, Anwer Dav-lie, Adam Moerat, Ebriam Davids; Riverstones: Randell Hefka, Hilton Green, Archie Masiza; Violets: Makkie Heyns.
Reserwes is Blues: Gershin Davids; Rangers: Alfredo Hendricks, Jamil Ladouce; Vineyards: Akubaker Davids; Violets: Ashley Raubenheimer, Dorren Isaacs; Windmeul: Jaco Simonse.
Alle spelers van Albions, Paarl en Peoples wat in die proefspanne gekies was, moet ook die oefening Maandag bywoon.
Enige navrae oor spanne en oefentye by 082-226-9307.
More
News
|