GENIET ‘n aand saam met Werner en Xander van Sewende Laan in die Paarl Stadsaal met Bet-El VG Kerk Saterdagaand (14 Julie) tydens hul jaarlikse debutantedinee.
Die gewilde sepiesterre tree as eregaste by die geleentheid op. Kaartjies is beskikbaar by ds Ronald Allies by 021-868-4490 of Naomie Johannes by 021-868-1732.