Boeremusiekdans
2007-07-12
’n BOEREMUSIEKDANS word môreaand by die Wingerd op Wellington aangebied. Musiek word verskaf deur die Boeregilde Boland-tak.
Volgende Vrydag, 20 Julie, word daar weer by Noord-Eind Laerskool gedans.
Toegang is R20 vir lede en R30 vir nie-lede.
Bespreek by Ciceel Wentzel by 083-346-7083 en vir enige navrae vir Johan Wentzel by 083-357-4552.
More
News
|