Nuwe kerk
2007-07-12
Die Pinkster Gebedkliniek van Suid-Afrika hou ’n spesiale konferensie in die Colibrisaal, Wellington, op 12 Augustus om 10:00.
Die ordinansie van raadsmanne sal geskied by hierdie geleentheid. Alle kerkleiers word uitgenooi om die diens by te woon.
Navrae by Frans Louw by 021-864-3784 of Joseph Adams by 079-636-8660.
More
News
|