Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Huweliksvoorbereiding

Huweliksvoorbereiding
 
2007-07-12


DIE huwelik is waarskynlik die langste reis waarvoor die minste voorberei word. Voornemende egpare beskou soms die huweliksdag as die bestemming terwyl dit eintlik die begin van ‘n lewenslange reis met jouself en jou beste maat is.

‘n Huweliksvoorbereidingswerkwinkel vir voornemende egpare word op Wellington aangebied op 24 en 25 Augustus deur Adéle Brink, maatskaplike werker in private praktyk.

Kostes beloop R800 per paar, verversings en kursusmateriaal ingesluit.
Vir navrae, skakel Adéle 021-873-6373/072-313-4419.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za