Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boeke gesoek oor ou skool

Boeke gesoek oor ou skool
 
2007-07-12


EK het die groot voorreg gehad het om van 1960-1970 die hoof te wees van Laerskool Klein Drakenstein buite die Paarl.

Ek het onlangs moes ontdek dat my twee feesboeke, een van die 130ste bestaansjaar en die ander van 150ste jaar van die skool, blykbaar met die trek na Ottosdal verlore gegaan het.

Dit was juwele van daardie onvergeetlike skool, die sluiting waarvan vir my ‘n skok was alhoewel dit duidelik was dat dit een of ander tyd moes gebeur.

Ek wil dringend navraag doen of enigiemand vir my eksemplare van hierdie boeke het. Ek is gewillig om daarvoor te betaal of selfs ‘n bydrae te maak aan enige welsynsvereniging.

Kontak my by Posbus 119, Ottosdal of tel 018-571-0347.

Pikkie Rossouw



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za