Jaar toet se resepte
2007-07-12
ONTHOU jy nog die kookgewoontes en gebruike van ons ma’s, oumas, grootjies van toentertyd?
Die dae toe disse soos askoek, vaalafval met dompels, kaiings, kluitjiesop, doodgooi, soetsuurdeegbrood in die buite oond gebak, heuningbier, aspatat, dikmelk(karringmelk), wildsvleis.
Is jy dalk nog in besit van die oorspronklike resepte hiervan? Kontak dan gerus die volgende persone om oumagrootjie se wenresep weer af te stof en nuwe lewe te gee: Carmen Hartogh by 083-356-2645 of Andre Smith by 083-308-9165 of stuur jou resep na hartogh@starmail.co.za of Steenkampstraat 4, Paarl, 7646.
More
News
|