Naaldwerk-praatjies
2007-07-12
DIE VLV Wellington vergader Donderdagoggend 19 Julie om 09:30 by die Provence konferensiesentrum vir ’n praatjie oor kursusse rakende naaldwerk.
Die spreker is Annemie Hanekom van die Wolnessie in die Paarl, wat gaan gesels oor naaldwerkkursusse wat sy aanbied.
Daar sal ook tee en verversings en ’n uitstalling van borduurwerk wees. Kontak Monica met navrae by 021-869-8240.
More
News
|