Landbou vooruitskou
2007-07-12
AGRIVOORUITSKOU hou ‘n konferensie in Pretoria wat sal fokus op die toekoms van landbou in Suid-Afrika en die węreld.
Daar sal onder andere gekyk word na die politieke klimaat en handelsooreenkomste se invloed op Suid-Afrika se landbou, biobrandstof: geleenthede en uitdagings en die bemarkingsukses van die agrivoedselbedryf.
Registrasie kos R5 472 per persoon. Vir verdere inligting, kontak Minda Bornman by minda@ amtrends.co.za of Michelle Bornman by michelle@ amtrends.co.za (012-348-8344).
More
News
|