Vermaak by Simonsvlei
2007-07-12
VIR die volgende paar weke sal daar hope vermaak wees by die Simonsvlei- teater in die Paarl.
Hugo and Band tree op Donderdagaand 26 Julie op.
Saterdag 4 Augustus is dit “Tribute to Elvis Presley” met Matt Stern.
Op 23 Augustus tree die Boulevard Blues Band op en op 30 Augustus sal Zak van Niekerk en Band gaste vermaak.
Skakel Lynette Griessel by 021-863-3040.
More
News
|