Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrywers gesels oor boeke

Skrywers gesels oor boeke
 
2007-07-12


DIE bekende digter en romanskrywer Finuala Dowling sal gesels oor haar nuutste roman “Flyleaf” Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

Haar vorige publikasies was die digbundels “I flying” waarvoor sy die Ingrid Jonkerprys ontvang het en “Doo-Wop Girls of the universe”. Haar debuutroman was “What poets need”.

* Op Saterdag 21 Julie word die sterk debuutroman “Nasleep” deur Carel van der Merwe bespreek. Sy uitgewer, Frederik de Jager, sal om 11:00 in Protea Boekwinkel op Stellenbosch met die skrywer oor dié boek gesels.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar as “No man’s land”.

Vir meer besonderhede oor beide praatjies, skakel 021-882-9100 of besoek die webblad by www.proteaboekhuis.co.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za