Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man sterf na brandaanval

Man sterf na brandaanval
 
2007-07-19


DIE man wat verlede maand ernstige brandwonde opgedoen het in die Chester Williams-plakkerskamp in Paarl-Oos, is verlede week in die Tygerberg Hospitaal dood.

Marius van Reenen (31) het op 28 Junie vermoedelik by vriende gaan kuier, toe hy aangeval is.

Hy is volgens gerugte vol paraffien gegiet en aan die brand gesteek. Die skuldigdes het hierna weggehardloop.Van Reenen het nooit sy bewussyn herwin nie



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za