Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vriende van Museum byeen

Vriende van Museum byeen
 
2007-07-19


DIE Vriende van die Wellington Museum hou hul algemene jaarvergadering op Donderdag 26 Julie by die Breytenbach Sentrum om 19:30.

Die spreker, navorser Annemarie van Zyl, praat oor Bovleistories met spesiale verwysing na die plaas Rustenburg (vandag De Compagnie) en Anna Lategan. Almal welkom.

Navrae by tel 021-873-4710 of 021-873-2893.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za