Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bulstryd lê voor

Bulstryd lê voor
 
2007-07-19


DIE spanne van Newton en Hillcrest Rugbyklubs kom Saterdag vir hul tweede ronde kragmeting by Newtonpark te staan.

Newtons blyk gereed te wees vir hierdie bulstryd aangesien Hillcrest die eerste wedstryd naelskraap met 11-8 gewen het.

Verlede Saterdag het Newtons ‘n weghardloop oorwinning teen Paardekloof behaal toe hulle die span van die Witzenbergvallei met 51-26 geklop het.

Die Wellingtonners het teen rustyd reeds 31-12 voorgeloop, en het die krane in die tweede helfte volstoom oopgedraai om uiteindelik die wedstryd met sewe drieë te beklink.

Fransman het vyf doelskoppe en twee strafdoele behaal terwyl Bock (3), Jacobs, Watson, Baron en Johannes die driedrukkers was.
* Die tweede span van Newtons is ná twaalf wedstryde steeds onoorwonne in hul afdeling.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za