Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leestylkalender

Leestylkalender
 
2007-07-19


Gospel. A gospel concert will be held at the Mbekweni Community Hall on Sunday from 13:30. Entry is R7. For enquiries, contact Fezile Kona at 072-157-1346.

Holiday fun. The Iziko Museum in Cape Town is offering a bag of surprises at different venues this holiday until 28 July. Contact Lungi at 021-481-3823 or Wandile Kasibe at 021-481-3804.

Markdag. Op 28 en 29 Julie is dit die Handelspost markdag by Simonsvlei. Daar sal handgemaakte juwele, kunsuitstallings, springkasteel, quad bikes vir kinders, “live music”, bargain corner, kosstalletjies, vars produkte, kerse, plante, motoruitstalling en nog vele meer te sien wees. Vir meer besonderhede kontak Lynette Griessel by 021-863-3040 of 082-418-4748 vir

Diabetes. Die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep se volgende vergadering vind plaas op Woensdag 15 Augustus om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl. Die onderwerp is Neuropatie met spreker dr Wim Gericke. Vergaderings vir belangstellendes is elke derde Woensdagaand van die maand en bywoning is gratis. Navrae by Kamaretha Becket 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.

Soup. Visitors are invited to drop by the award-winning winery, Nederburg, in Paarl for a glas of bubbly, followed by heart-warming home-made soups paired with wines from the range, plus freshly-baked bread and patés till 22 September. The price is R65 per person, including two glasses of wine. For bookings call Sunette Rust at 021-862-3104.

Compassionate Friends: Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

Tik-hulp: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links (076-450-4198) oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za