Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beeld van my instansie

Beeld van my instansie
 
2007-07-19


DIE Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 7 Augustus ’n informele halfdag-seminaar aan wat sal handel oor ’Kommunikasie, kultuur en die beeld van my instansie’.

Hierdie seminar sal fokus op die probleme met beeldvorming in geskrewe kommunikasie. Daar sal veral gefokus word op die kultuurprofiel van die leser en die skryftegnieke wat tot beter beeldvorming kan lei.

Die koste is R415, en slegs 20 deelnemers kan geakkommodeer word.

Die seminaar sal vanaf 13:30 tot 16:30 by die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum, Crozierstraat 24, aangebied word.

Vir meer besonderhede, skakel Louise Malherbe by 021-808-2155.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za