Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bybelvasvra

Bybelvasvra
 
2007-07-19


DIE Christian Youth Movement (CYM) van VGK Bet-El nooi die vallei se jongmense uit na ’n Bybelvasvra op 27 Julie om 19:00 by die kerksaal in Groenheuwel, Paarl.

Die eerste prys is ‘n kaartjie na die uitvoering van die internasionaal beroemde gospel sanger, Donnie McClurkin in Kaapstad by te woon.

Ander pryse sluit in kaartjies na die top SA gospel groep Kunjalo se sangaand op 9 September in die Paarl asook geskenkbewyse.

Inskrywings is R20 by die kerkkantoor of by Jacomina Alkaster 082-992-3093 of Chantell Williams 076-534-0294.

Kom geniet ‘n aand saam met jongmense wat hulle Bybel- en gospelmusiekkennis en vaardighede wil kom opskerp.

Toegang is gratis vir nie-deelnemers.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za