Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inleiding tot die Nama-taal

Inleiding tot die Nama-taal
 
2007-07-19


IS dit jou wens om hierdie jaar erfenisdag meer as net nog ‘n vakansiedag te beskou? Het jy nog altyd ‘n warm belangstelling getoon vir inheemse tale.

‘n Basiese inleiding tot die Nama taal word gratis aangebied oor vier Saterdae .

Die datum en plek kan nog nie verskaf word nie. Dit sal met die 30 belangstellendes bespreek word en dan bepaal word.

Hierdie kursus sal jou help om begrip en waardering van die Nama taal aan te kweek en sodoende te verseker dat ‘n kosbare taalerfenis nie verlore gaan nie. Elke sessie duur vier ure.

Kursusnotas en ‘n bykomende CD word aan die einde van die kursus aan kursusgangers gegee om self-leer na die kursus te bevorder.

Daar is slegs plek vir 30 persone van die Paarl en omliggende areas en koste is gratis.

Kom leer daarmee saam meer oor die trotse, ryke kultuurerfenis van die Khoi-San.

Skakel Carmen Hartogh by 083-356-2645.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za