Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Warm Afrikaanse vermaak

Warm Afrikaanse vermaak
 
2007-07-19


Die Afrikaanse Taalmuseum en ander organisasies in die Paarl span vanjaar weer saam om ’n interessante en uiteenlopende program aan te bied vir Afrikaansweek (13 tot 19 Augustus).

Hierdie jaar se feesprogram is propvol gepak met teater- en musiekvertonings, ’n letterkundevasvra, tradisionele Kaapse geregte en praatjies deur bekendes.

Die fees open op Maandag 13 Augustus by die Drakenstein Biblioteeksaal in Paarl-Oos met ’n letterkundevasvra aangebied deur die Afrikaanse Skrywersvereniging.

’n Hoogtepunt op die Afrikaansweekprogram is die Taalmuseum se eerste, die bekende digter en politieke aktivis, Mathews Phosa-lesing op Dinsdag 14 Augustus.

Gaste sal ook op 'n toer geneem word deur die museum.

Die volledige Afrikaansweekprogram is beskikbaar by www.taalmuseum.co.za of by 021 872 3441.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za