Kunskalender
2007-07-19
Dans. ’n "Hobo" dans word gehou by die Laerskool Drakenstein, Denneburg Saterdag (om 19:00. Die musiek word verskaf deur Deejay’s en die koste is R50 met ’n boemelaarsete ingesluit. Kontantkroeg is beskikbaar. Vir meer besonderhede kontak Ria Nieuwoudt by 083-267-3802. Die fondse is ten bate van Mia Nieuwoudt se ’n jeug uitruilgeleentheid na England.
Exhibition. The exhibition of works by Renée le Roux from Cape Town and Nel Erasmus from Johannesburg opens on Wednesday 25 July at 18:30 at the Sasol Art Museum, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch. The exhibition closes on 25 August. For more information contact 021-808-3693.
Choral work. In celebration of Sir Edward Elgar (1857 - 1934) a selection of his sacred and secular choral work, extracts from Dream of Gerontius solos and organ solos played by Marc Murray will be featured at St Mary’s Cathedral, Roeland Street, Cape Town on Thursday, 26 July at 20:00. Tickets R40 each and are available at the door or email magnificats@mweb.co.za.
Optrede. Lize Beekman tree op by die Gatta Patat in Kaapstad op Vrydag 27 Julie om 20:15. Met haar kitaar in die hand sal sy haar besig hou met die hart, en sal vir haar verhoor ’n samestelling van liedjies bring wat strek oor haar tien jaar bedryf. Die koste is R89. Vir besprekings skakel 021-461-2519.
Vertoning. Die eenmanvertoning deur Marianne Kitching, ’n Venster vol Son, is 15 Augustus in die Ou Meul teater in die Paarl. Die vertoning is gebaseer op die herstel van Alexa Kirsten van Wellington ná ’n wrede aanval en aangepas vir die verhoog deur mede-Wellingtonner Winnie Rust.Vir besprekings, skakel Marianne by 021-864-5241 of 083-564-2041.
More
News
|