Vermaak by kelder
2007-07-19
VIR die volgende paar weke sal daar hope vermaak wees by die Simonsvlei teater in die Paarl.
Hugo and Band sal Donderdagaand 26 Julie optree.
Saterdag 4 Augustus is dit “Tribute to Elvis Presley” deur Matt Stern. Op 23 Augustus tree die Boulevard Blues Band op en op 30 Augustus sal Zak van Niekerk en Band gaste vermaak.
Vir meer besonderhede skakel Lynette Griessel by 021-863-3040 of e-pos info@simonsvlei.co.za.
More
News
|