Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2007-07-26


Markdag. Saterdag en Sondag is dit die Handelspost markdag by Simonsvlei. Daar sal handgemaakte juwele, kunsuitstallings, springkasteel, viertrek motorfietse vir kinders, musiek, kosstalletjies, vars produkte, kerse, plante, motoruitstallings en nog meer te sien wees. Vir besonderhede, skakel Lynnette Griessel by 021-863-3040 of 082-418-4748.

Diabetes. Die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep se volgende vergadering vind plaas op Woensdag 15 Augustus om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl. Die onderwerp is neuropatie met spreker dr Wim Gericke. Vergaderings vir belangstellendes is elke derde Woensdag van die maand en bywoning is gratis. Navrae by Kamaretha Beckert 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.

Soup. Visitors are invited to drop by the award-winning winery, Nederburg in Paarl, for a glas of bubbly, followed by heartwarming home-made soups paired with wines patés till 22 September. The price is R65 per person, including two glasses of wine. For bookings, call Sunette Rust at 021-862-3104.

Compassionate Friends. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links by 076-450-4198 oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.

Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Phone Kevin at 021-872-555 of Anne-Marie at 021-872-3297.

Klasse. By die Breytenbachsentrum op Wellington word behalwe funksies en seminare, ook drama- mosaïek en keramiekklasse aangebied. Skakel Lelani by die sentrum by 021-873-2786.

Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir mense wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel 021-872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za