Toer na Sutherland
2005-06-02
DIE ATKV Wellington onderneem die naweek van 30 en 31 Julie ’n toer na Sutherland.
Op pad word daar aangedoen by Matjiesfontein. Dan slaap hulle een nag op Sutherland en besoek die sterrewag.
Die groep bly oor by gastehuise en die plaaslike hotel.
Vir navrae en meer inligting, skakel Daan Spamer by 082-872-4958.
More
News
|