Taalvasvra kom
2005-06-02
DIE Vriende van Afrikaans op Wellington beoog om ’n Afrikaanse taalvasvrakompetisie te hou op Donderdag 18 Augustus as deel van die tak se bydrae tot Afrikaanse Taalweek.
Spanne wat wil inskryf moet voor Vrydag, 17 Junie ’n inskrywingsvorm aanvra by die voorsitter, Etienne Smit (873-30050 of 082-415-1642), en saam met ’n tjek van R25, uitgemaak aan “Vriende van Afrikaans, Wellington” terugbesorg.
More
News
|