Skoolreünies
2007-07-26
Hugenote Hoërskool: Die Hugenote Hoërskool matriekklas van 1997 hou 'n tienjaar-reünie binnekort. Kontak Rentia Marais by 072-733-0973 of epos rentia.marais@yahoo.com.
Bergrivier Hoër en Pauw Gedenk: Dié twee skole beplan ’n reuse reünie met graad sewes van Pauw Gedenk van 1965, graad agts van Bergrivier van 1966 en die matrieks van Bergrivier van 1970. Kontak David Petersen by 021-873-5363 of 073-502-7828.
Weltevrede: Die 1997 matriekklas van Weltevrede Sekondêr hou een van die dae ’n reünie. Vir navrae kontak Phillipina by 078-301-1252 of Ruaan by 083-280- 3838.
More
News
|