Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Peoples veg terug vir sege

Peoples veg terug vir sege
 
2007-07-26


DIE Young Peoples Rugbyklub het die afgelope naweek harde bene gekou tydens ’n wegwedstryd teen Belhar.

Die tuisspan het verwoed aangeval en die Paarliete moes wal gooi om hul opponente te stuit.

Peoples se voorspelers het egter die oorhand begin kry en het hard teruggeveg om die wedstryd met 15-7 te wen.

Delwayne Cornelissen het ’n straf- en doelskop oorgeklits terwyl Thysie Pietersen en Francois Manuel die drieë gedruk het.

Young Peoples II het 12-5 verloor terwyl Peoples III 28-17 verloor het.
* Young Peoples speel Saterdag teen Albions by Daljosafat-stadion.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za