Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Curriebeker kom draai in Wellington

Curriebeker kom draai in Wellington
 
2007-07-26


DIE gesogte Curriebekertrofee het Maandag ’n draai in Wellington gemaak as deel van ’n landswye toer om die wedywering tussen die deelnemende spanne te beklemtoon.

Die Trofeetoer sal besoek aflê by elke unie waar ondersteuners die geleentheid het om handtekeninge en foto’s van hul gunstelingspelers te kry.

Hier staan die kaptein en haker van die Boland Kavaliers, Conrad Burke, by die prys van Suid-Afrika se voorste rugbykompetisie.

Dié trofee is in 1891 deur die skeepsmagnaat, Sir Donald Currie, aan die Springbokspan oorhandig met die versoek om dit aan die beste rugbyspan in Suid-Afrika te oorhandig.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za