Kunskalender
2007-08-02
Ou Meul-teater. Die eenmanvertoning deur Marianne Kitching, ’n Venster vol Son, is 15 Augustus in die Ou Meul-teater in die Paarl. Die vertoning is gebaseer op die herstel van Alexa Kirsten van Wellington na ’n wrede aanval en aangepas vir die verhoog deur mede-Wellingtonner Winnie Rust. Skakel Marianne by 021-864-5241 of 083-564-2041.
Koringkuier. Caledon hou fees van 6 tot 9 September. Vir meer inligting, besoek die webtuiste www.koringkuier.co.za of e-pos info@feestyd.co.za
Mystery. Groups of 30 or more may book the Mystery Ghost Tour Bus in Cape Town. There are pub stops, haunted houses, poltergeists, castles and graveyards from 19:00 to midnight at R195. Book at Computicket 082-567-6554.
Voëluitstalling. ‘n Spesiale fotografie-uitstalling “Voëls van die Overberg” deur MC Botha open op 8 Augustus by die Overberg kunsgalery in Aberdeenstraat, Hermanus, as deel van die Kalfiefees. Die uitstalling duur tot 25 Augustus.
More
News
|