Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Romanse by die Waterpoel

Romanse by die Waterpoel
 
2007-08-02


BY Waterpoel in Windmeul gaan Gert Bekker om 20:00 op 8 Augustus van sy eie musiek asook verwerkings van Jacques Brel, Stef Bos, Koos du Plessis en Anton Goosen en Ingrid Jonker, opdra aan vroue.

Gert Bekker bly in Cullinan, is ‘n romantikus, mal oor vroue en realisties oor verhoudinge.

Sy raad aan die manne is: “Vry jou vrou of meisie elke keer of dit die eerste en die laaste keer is.”

Net die tipe advies vir ‘n koue Paarlse aand.

Besprekings en aanwysings by Trudy 082-896-9863.

Waterpoel is op die Agter-Paarlpad verby Rhebokskloof (net 50 sitplekke).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za