Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skool lek na rëen

Skool lek na rëen
 
2007-08-02


Die klaskamer by Nederburg Preprimêr het verlede week lelik deurgeloop, toe die dak van die gebou ineengestort het as gevolg van die swaar reëns.

Die klaskamer was onder water. Houers moes gebruik word om die water op te vang.

Die skooltjie is ’n gemeenskapsprojek en huur hierdie klaskamers by die Nederburg Primêre Skool.

Enigiemand wat wil help met die herstel van die klaskamer se dak, kan Amanda Pitt bel by 021-862-8792.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za