Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Groot belangstelling in nuwe CD

Groot belangstelling in nuwe CD
 
2005-06-02


BELANGSTELLING in Ameen Rappin’ Donkey Levy se nuwe CD is só groot dat die bekendstelling verskuif moes word na ’n groter saal.

Die bekendstelling, op Woensdag 26 Oktober, sou aanvanklik in die Koinonia-sentrum plaasgevind het.

Binne drie dae was die kaartjies uitverkoop en die funksie is nou verskuif na die Huguenot-gemeenskapsaal.

Dit is Ameen se vyfde CD en hy meen sy beste tot dusver.

Kaartjies is beskikbaar by 862-1618 of by die Donkie se agente.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za