Ondersteun ADHD
2007-08-02
DIE skryfster van kinderboeke, Nokkie Hartman, besoek die Paarl op Woensdag 22 Augustus om 19:00 vir ’n gesprek met diegene geraak deur aandagafleibare kinders.
Die onderwerp van bespreking vir die ADHD-ondersteuningsgroep is “Huiswerk! Ween julle of werk Julle?”.
Die vergadering is by die Chevéveld klubhuis in Meulstraat.
Toegang is R10. Skakel Retha van Wyk by 021-872-5620 of Jeanne Combrink by 021-872-6653.
More
News
|