Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE kroning van Mej Boland 2007 vind op 22 Augustus plaas in die Paarlse stadsaal.Die kaartjies vir die gala-aand is R120 (verversings ingesluit). Die fondse is ten bate van die Paarlse Stimulasiesentrum vir gestremde kinders asook die ATKV.Skakel Isidora Bosch by 078-353-1590.
More News