Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Derbytyd breek aan

Derbytyd breek aan
 
2007-08-02


DIS binnekort weer Derbytyd tussen Klein Nederburg Sekondêr en New Orleans.

Maandag vind die hokkiewedstryde plaas op die Parys B-veld en sokker op die Boy Louw B-veld.

Dinsdag vind basketbal, tafeltennis, skaak en die veerpyltjiewedstryde by Klein Nederburg plaas.

Woensdag is dit netbal en by die Daljosafat Stadion word die oud-studentewedstryde vanaf 14:00 gespeel. Laerskole en o.19A rugbyspanne van ander skole neem ook deel as deel van die feesjaaarvieringe van KN se 30ste bestaansjaar.

’n Dogtersrugbywedstryd sowel as ’n oud-studentenetbalwedstryd gaan ook gespeel word.

Die hoofaantrekkingskrag is die oud-studente A en B rugbyspanne vanaf 18:00. Dié oud-studentedag word afgesluit met ’n disko in die Paarl Krieketklubhuis die aand.

'n Oudstudente Big Brag vind eerskomende Vrydagaand in die Annunciationsaal plaas.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za